Vrae ná jong pa van Vereeniging in koeëlreën voor werksplek sterf
Baie vrae hang nog in die lug na die skokkende moord op ‘n jong Vanderbijlparkse man, Armand Swart, verlede Woensdagoggend in Duncanville. Sover Vaalweekblad kon vasstel het Swart omstreeks 07:00 die elektriese hek by sy werksplek in Van Riet Lowestraat …